n Gelofte Dag Gebed, 16 Desember 2017

Ons Hemelse Vader... Eerstens wil ek se dankie vir al die seeninge wat ons daagliks van U ontvang. Here U goedheid is so groot dat ons klomp ertjiebrein Afrikaners wat mekaar so in die rugsteek dit nooit sal verstaan nie. Ons het n Gelofte aan U gemaak om elke 16 Desember bymekaar te kom en [...]